Serenade

 43 Church Street, Prince Albert 6930, Western Cape, Central Karoo DC, South Africa 43 Church Street, Prince Albert 6930, Western Cape, Central Karoo DC, South Africa - Map Directions
28 March 2020
20:00 To 22:00 GMT +00:00
 0235411563
Contact
Doors Open
 19:00
Price
120 ZAR
Type
Entertainment
Categories
Dié groep bring ‘n unieke harmonie tussen klassieke-, pop- en ook ‘n verskeidenheid ander genres na die Suid-Afrikaanse musiektoneel – ‘n unieke, meevoerende klank wat skynbaar uiteenlopende musiekwêrelde verenig in ‘n aanbieding waarvan gehore eenvoudig nie genoeg sal kan kry nie. Die manne van Serenade is ‘n sosiale, dinamiese, avontuurlustige en soms effens mallerige groep ouens wat ook ‘n gesonde balans tussen die najaag van doelwitte - en tyd maak vir mense en dinge wat vir hulle kosbaar is - nastreef. ‘n Groep met een groot, gesamentlike koers voor oë: boontoe!

2020-03-28 2020-03-28 Serenade