http://www.saleisureguide.co.za

Klipwerf Selfsorgeenhede en Kampering

Untitled Document

Overview

16 Paul Kruger Street Calvinia, Hantam Karoo and Upper Karoo 8190

Klipwerf bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington.

 

view phone027 341 1126
Sien ons facebook blad hier

send message

Description

Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige plek om te ontspan.

Klipwerf Self-catering en Camping het 'n groot reeks akkommodasie-tipes wat ieder en elk sal pas. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, badkamer en slaapkamer elk. Al die selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met DStv-kanale en buitebraai-areas.

Die en suite-kamer het basiese selfsorggeriewe, 'n dubbelbed en 'n buitebraai-area. Die oopplan-rondawel het 'n kombuis, badkamer en slaaparea met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kampeerterrein is bedek met gras en bied slaapplek vir tot 12 gaste. Elke staanplek het sy eie badkamer, braai-area en kragpunt.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir al ons gaste.

Calvinia is aan die voet van die Hantamberge geleŽ wat deel vorm van die Akkerendam Natuurresrvaat. Die reservaat is 'n gewilde bestemming met staproetes en piekniekplekke

KONTAK ONS VIR MEER INLIGTING

Photo Gallery

Klipwerf Selfsorgeenhede en Kampering

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

more photos »

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed