http://www.saleisureguide.co.za

Die Boord/The Orchard Koffiewinkel

Untitled Document

Overview

58A Long Street Montagu, Breede River Valley 6720

n Koffiewinkel met die heerlikste koffie, koeke, etes en AFVAL

 

view phone023 614 3454
View Die Boord/The Orchard Koffiewinkel Facebook page

send message

Description

DIE Boord/The Orchard op Montagu is een van daardie plekke wat sommer met die intrapslag jou hart steel met die gesellige atmosfeer...en vriendelike diens.

Die restaurant en koffiewinkel kan gevind word in ín groot omskepte skuur wat in die historiese Langstraat geleŽ is. Die plek spog met ín heerlike skaduryke agtertuin en genoeg speelplek vir kinders, wat dit veral genietommet die vissies in die visdam te speel.

Binne-in die winkel is daar ook ín wye verskeidenheid lekkernye, geskenke, klere en boeke om te koop. Tans kan besoekers ook self appelkose in die boord gaan pluk en die pragtige uitsig op die Langeberge geniet.

Vir die wintermaande is die sagte rusbanke voor die kaggel net die plek om die oggend se koerant te lees met ín goeie koppie koffie.

Locations

58A Long Street
Montagu
Breede River Valley
6720
Western Cape

Photo Gallery

Die Boord/The Orchard Koffiewinkel

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

more photos »

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed