http://www.saleisureguide.co.za

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Untitled Document

Overview

Gabbema Doordrift St Paarl, Cape Winelands 7646

Die visie van die ATM is om die nasionale Afrikaanse Taalmuseum en –monument só te bedryf dat Afrikaans so inklusief moontlik in sy volle omvang gerespekteer en waardeer kan word.

 

view phone021 863 4809 / 0543 / 0542
View Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument website

send message

Description

Die Taalmonument is geleë op Paarlberg, terwyl die Taalmuseum ingerig is in die voormalige huis van Gideon Malherbe, een van die stigterslede van die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA).

Die visie van die ATM is om die nasionale Afrikaanse Taalmuseum en –monument só te bedryf dat Afrikaans so inklusief moontlik in sy volle omvang gerespekteer en waardeer kan word.

Our institution's vision is for the national Afrikaans Taalmuseum and Taalmonument to function in such a way that Afrikaans will be respected and appreciated in its full capacity and as inclusively as possible.

TAALMONUMENT: ERFENIS MET 'N UITSIG / HERITAGE WITH A VIEW
Kom kuier gerus!

• Begeleide toere / Guided tours
• Volksmond Koffie- en Kuriowinkel / Coffee & Curio shop
• Besoekersentrum / Visitor Centre
• Die Boekrak boekwinkel / bookshop
• Piekniekplek / Picnic venue
• Piekniekfunksies / Picnic functions
• Volmaan- en Sterrekykpieknieks / Full-moon & Stargazing Picnics
• Tuinteater Piekniekkonserte / Picnic concerts
• Wandelpaaie / Walking trails
• Kinderspeelpark & kinderpartytjies / Kiddies’ play area & parties
• Opvoedkundige programme / Educational programmes
• Konferensielokaal / Conference room

* TAALMUSEUM: TERUG NA 1875 / BACK TO 1875

• Begeleide toere / Guided tours
• Besigtig die drukpers waarop "Die Afrikaanse Patriot", die eerste Afrikaanse koerant in die węreld, gedruk is / View the printing press used to print "Die Afrikaanse Patriot", the first Afrikaans newspaper in the world
• Interaktiewe uitstallings / Interactive exhibitions
• Opvoedkundige programme / Educational programmes
• Leeskamer en navorsingsdienste / Reading room and research services
• Historium Konferensiesentrum / Conference Centre

FOR MORE INFORMATION PLEASE VIEW OUR WEBSITE OR CONTACT US
SIEN ONS WEBWERF VIR MEER INLIGTING OF KONTAK ONS DIREK

Locations

Die Afrikaanse Taal Monument
Gabbema Doordrift St, Paarl, 7646

Die Afrikaanse Taalmuseum
11 Pastorie Ave, Esterville, Paarl, 7646

Photo Gallery

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

Video

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed