http://www.saleisureguide.co.za

De Vette Mossel Seafood Beach Restaurant

Untitled Document

Overview

Great Brak River, Garden Route

In 2004 het Nil du Bois sy hart gevolg, sy kreatiewe gees vrye teuels gegee, blindelings ingespring en gedoen wat baie mense net van droom

 

view phone079 339 0170
View De Vette Mossel Seafood Beach Restaurant website

send message

Description

STRAND SEEKOS-RESTAURANT
Die enigste manier om seekos werklik te geniet, is in oorvloed, sand onder die voete, die reuk van die oseaan in die neus reg langs die see.

Dit is waarin De Vette Mossel Strand Seekos restaurant onwrikbaar glo.

Die uitstaande kenmerk van al die De Vette Mossels is weergalose seekos, in oorvloed, ons eiesoortige manier van dinge doen, op 'n sand strand of dit nou langs die Kaapse Tuinroete, Hartbeespoortdam of die Vrystaat is.

Eet soveel jy wil of kan! De Vette Mossel bied veel meer as bloot perfek-voorbereide seekos - hierdie is 'n ervaring - in ongewone en informele omstandighede - met tradisionele Kaapse visser kultuur in ware Weskusstyl.

Hier ontspan jy gesellig saam met vriende (oues en nuutgevondes!), niemand jaag jou aan nie, terwyl jy wegl aan berge seekos nes ons langs die Weskus doen.

Die uitstekende voorbereiding van goeie gehalte seekos, in oorvloed, en waarde vir geld, is ons erns.

Die 16 disse van die nege gange word op oop vure voorberei en die een na die ander voorgesit. Ons streef daarna om seekos perfek gaar te maak, en dit onmiddellik daarna voor te sit. Dit waarborg vars-vars voorbereide disse 'n absolute moet vir voortreflike seekos.

Besoek asb elk van die drie De Vette Mossels se eie webblaaie vir meer besonderhede oor die spyskaart, eetsessies, aanwysings, kontakbesonderhede, ens.

Photo Gallery

De Vette Mossel Seafood Beach Restaurant

Click here for Slideshow. You can also click on any of the photos to start slideshow.

more photos »

Video

Map Location

 

Complete the form below to contact us.




Please enter the text you see in the image at the left into the textbox. This is required to prevent automated submission of contact requests.

*Verification Code image cannot be displayed